Telefoniese Ouerleiding En Raad Aan Ouers

Telefoniese ouerleiding en raad aan ouers

Anel bied telefoniese ouerleiding en raad aan ouers wat ver weg bly; nie die huis kan verlaat nie of nie hul kleinding by ander kan agterlaat nie. Skakel my gerus op 021 423 0739 of stuur vir my ‘n e-pos na anel@www.childpsych.co.za om ‘n afspraak te maak vir ‘n telefoniese sessie.

Telephone ringing
Phone us for telephonic guidance and advice.
Rainbow

Every child has the potential to shine.
We're here to help them discover their wings.