Die impak van leerprobleme en gestremdhede

Die take wat ons daagliks  in ons gesins-lewe moet takel kan met tye moeilik genoeg wees, maar as ‘n familielid gestrem is of leerprobleme het kan dit soveel meer uitdagend wees en geweldige druk op die familie-sisteem plaas.  Dit  kan fisies en emosioneel uitputtend wees, gaan dikwels gepaard met verwarrende emosies soos  woede, frustrasie, skuldgevoelens  […]