Hoe om jou kind te help baatvind deur deelname in kompetisie

Lianna Morrison het bygedra tot die artikel hieronder getiteld “Wenners wil ons wees!” wat in die Februarie 2014 uitgawe van die tydskrif Lig! verskyn het.  Susan Goosen het die artikel geskryf.   Wenners wil ons wees!   Skole bied vele geleenthede waar kinders kan kragte meet en hulle staal kan wys. Diegene wat kop en […]