Hanteringsvaardighede vir kinders

Hanteringsvaardighede Hanteringsvaardighede is die gereedskap wat ons vir ons kinders kan bied om uitdagings in die toekoms suksesvol aan te pak.   Om van ‘n vroee ouderdom af al hanteringsvaardigehe en probleem oplossing te beoefen is amper soos “gewig-optel oefeninge” vir die brein.  Elke keer wat jy ‘n probleem oplos of hanteringsvaardighede in ‘n moeilike situasie […]