Geldsake: Leer so jou kind

Finansiele vaardighede is absoluut noodskaaklik in die lewe, tog is dit die een aspek van mens wees waarin kinders min tot geen opleiding ontvang nie.  Die skool kurrikulum spreek dit amper glad nie aan nie en baie ouers begin eers in die tiener-jare met hul kinders praat oor finansiele bestuur. Tog toon navorsing deur die […]