Alternatiewe gesinne

Alternatiewe Gesinne Die alternatiewe gesin het in Suid-Afrika die norm geword en die tradisionele prentjie wat vir baie van ons voorgeskryf word van ‘n mamma, pappa en 2 kinders is selde werklikheid. SAIRA (South African Institute of Race Relations)berig dat slegs 33% van Suid Afrikaanse kinders groot word in ‘n tradisionele gesin met twee ouers. […]