Emosionele stabiliteit in kinders

Ons het almal emosies – en ons sal hul altyd he – daarom is dit baie belangrik om na emosionele stabiliteit te strewe. Die uiteindelike doel van ouerskap is om jou kind te help en te lei sodat hy eendag ‘n gelukkige, gebalanseerde, onafhanklike volwassene kan wees en gesien uit hierdie perspektief is dit belangrik […]