Dissipline

Om dissipline te handhaaf is vir meeste ouers die heel slegste deel van ouerskap.  Tog is dit uiters belangrik in ons taak om ons kinders in gesonde, gebalanseerde, onafhanklike volwassenes te ontskep.  Soos wat kinders ouer word is daar voortdurend ‘n mags-verskuiwing in die ouer-kind verhouding en ouers moet hul dissipline styl gedurig hiervoor aanpas. […]