Kinders: hoekom slaap belangrik is
Om te verstaan hoe belangrik slaap vir ons oorlewing is, is dit belangrik om te kyk na wat gebeur as jy nie genoeg slaap nie. ‘n Tekort aan slaap het ‘n skrikwekkend negatiewe effek op die brein waarvan knorrigheid, prikkelbaarheid, onstuimige emosies, vergeetagtigheid, die onvermoë om te konsentreer, ‘n aangetaste geheue en swak taalbeheer maar […]
Verwag jy te veel van jou kind?
Vermoed jy dat jy dalk te veel druk op jou kinders plaas? Kla jou kind gereeld dat sy oorwelding voel of voel dat sy nie goed genoeg is nie of niks kan reg doen nie? Is woede-uitabrstings en tranedalle ‘n gereelde verskynsel in jou huis ? Indien wel , is dit dalk nodig om jou […]
Kinder veiligheid
As ‘n sielkundige werk ek met kinders met uiteenlopende agtergronde en omstanghede en is bekommerd oor die skerp toename in angsvlakke wat ek onlangs in kinders merk. Ek glo daar is ‘n dubbele rede vir hierdie toename: Die hoee misdaad syfer in Suid – Afrika kan nie misgekyk word nie. As jou gesin gelukkig genoeg […]
Vervroegde puberteit
Vervroegde puberteit verwys na die verskynsel waar ‘n kind se liggaam op ‘n te vroee ouderdom in ‘n volwasse liggaam begin verander. Dit kan met meisies sowel as seuns gebeur, maar meisies is 10 keer meer waarskynlik om aan vervroegde puberteit te lei as seuns. Met normale aanvang van puberteit vind veranderinge in biologiese, psigiese […]
Die impak van leerprobleme en gestremdhede
Die take wat ons daagliks in ons gesins-lewe moet takel kan met tye moeilik genoeg wees, maar as ‘n familielid gestrem is of leerprobleme het kan dit soveel meer uitdagend wees en geweldige druk op die familie-sisteem plaas. Dit kan fisies en emosioneel uitputtend wees, gaan dikwels gepaard met verwarrende emosies soos woede, frustrasie, skuldgevoelens […]
Hoe gemaak met ‘n boelie?
Boelie gedrag kan verskeie vorms aan neem: Dit kan fisiek wees (waar ‘n boelie ander te lyf gaan en skop, slaan, byt, spoeg, potjie, ens.); verbaal wees (waar boelies fals gerugte versprei, ander spot, vloek of verneder); sosiaal wees (waar boelies ander bewusltelik uitsluit, ander teen hom draai en aanmoedig om nie met hom vriendelik […]
Kinders: ‘n gesonde liggaamsbeeld
As ouer kan jy ‘n merkwaardige impak op jou kind se liggaamsbeeld he – hoe help ‘n mens om ‘n gesonde liggaamsbeeld te ontwikkel? Kinders word nou meer as ooit tevore aan die media blootgestel, en wat in die media voorgehou word as die “ideale” liggaamsbou is selde realisties. Wanneer kinders hulself aan hierdie beelde […]
Geldsake: Leer so jou kind
Finansiele vaardighede is absoluut noodskaaklik in die lewe, tog is dit die een aspek van mens wees waarin kinders min tot geen opleiding ontvang nie. Die skool kurrikulum spreek dit amper glad nie aan nie en baie ouers begin eers in die tiener-jare met hul kinders praat oor finansiele bestuur. Tog toon navorsing deur die […]
Emosionele stabiliteit in kinders
Ons het almal emosies – en ons sal hul altyd he – daarom is dit baie belangrik om na emosionele stabiliteit te strewe. Die uiteindelike doel van ouerskap is om jou kind te help en te lei sodat hy eendag ‘n gelukkige, gebalanseerde, onafhanklike volwassene kan wees en gesien uit hierdie perspektief is dit belangrik […]
Hanteringsvaardighede vir kinders
Hanteringsvaardighede Hanteringsvaardighede is die gereedskap wat ons vir ons kinders kan bied om uitdagings in die toekoms suksesvol aan te pak. Om van ‘n vroee ouderdom af al hanteringsvaardigehe en probleem oplossing te beoefen is amper soos “gewig-optel oefeninge” vir die brein. Elke keer wat jy ‘n probleem oplos of hanteringsvaardighede in ‘n moeilike situasie […]