Die impak van leerprobleme en gestremdhede
Die take wat ons daagliks in ons gesins-lewe moet takel kan met tye moeilik genoeg wees, maar as ‘n familielid gestrem is of leerprobleme het kan dit soveel meer uitdagend wees en geweldige druk op die familie-sisteem plaas. Dit kan fisies en emosioneel uitputtend wees, gaan dikwels gepaard met verwarrende emosies soos woede, frustrasie, skuldgevoelens […]
Hoe gemaak met ‘n boelie?
Boelie gedrag kan verskeie vorms aan neem: Dit kan fisiek wees (waar ‘n boelie ander te lyf gaan en skop, slaan, byt, spoeg, potjie, ens.); verbaal wees (waar boelies fals gerugte versprei, ander spot, vloek of verneder); sosiaal wees (waar boelies ander bewusltelik uitsluit, ander teen hom draai en aanmoedig om nie met hom vriendelik […]
Kinders: ‘n gesonde liggaamsbeeld
As ouer kan jy ‘n merkwaardige impak op jou kind se liggaamsbeeld he – hoe help ‘n mens om ‘n gesonde liggaamsbeeld te ontwikkel? Kinders word nou meer as ooit tevore aan die media blootgestel, en wat in die media voorgehou word as die “ideale” liggaamsbou is selde realisties. Wanneer kinders hulself aan hierdie beelde […]
Geldsake: Leer so jou kind
Finansiele vaardighede is absoluut noodskaaklik in die lewe, tog is dit die een aspek van mens wees waarin kinders min tot geen opleiding ontvang nie. Die skool kurrikulum spreek dit amper glad nie aan nie en baie ouers begin eers in die tiener-jare met hul kinders praat oor finansiele bestuur. Tog toon navorsing deur die […]
Emosionele stabiliteit in kinders
Ons het almal emosies – en ons sal hul altyd he – daarom is dit baie belangrik om na emosionele stabiliteit te strewe. Die uiteindelike doel van ouerskap is om jou kind te help en te lei sodat hy eendag ‘n gelukkige, gebalanseerde, onafhanklike volwassene kan wees en gesien uit hierdie perspektief is dit belangrik […]
Hanteringsvaardighede vir kinders
Hanteringsvaardighede Hanteringsvaardighede is die gereedskap wat ons vir ons kinders kan bied om uitdagings in die toekoms suksesvol aan te pak. Om van ‘n vroee ouderdom af al hanteringsvaardigehe en probleem oplossing te beoefen is amper soos “gewig-optel oefeninge” vir die brein. Elke keer wat jy ‘n probleem oplos of hanteringsvaardighede in ‘n moeilike situasie […]
Dissipline
Om dissipline te handhaaf is vir meeste ouers die heel slegste deel van ouerskap. Tog is dit uiters belangrik in ons taak om ons kinders in gesonde, gebalanseerde, onafhanklike volwassenes te ontskep. Soos wat kinders ouer word is daar voortdurend ‘n mags-verskuiwing in die ouer-kind verhouding en ouers moet hul dissipline styl gedurig hiervoor aanpas. […]
Alternatiewe gesinne
Alternatiewe Gesinne Die alternatiewe gesin het in Suid-Afrika die norm geword en die tradisionele prentjie wat vir baie van ons voorgeskryf word van ‘n mamma, pappa en 2 kinders is selde werklikheid. SAIRA (South African Institute of Race Relations)berig dat slegs 33% van Suid Afrikaanse kinders groot word in ‘n tradisionele gesin met twee ouers. […]
Teenage Pregnancy
I was recently invited by Radio 786 to talk about the worrying phenomenon of teenage pregnancy in our schools and communities. Listen to the full interview here: Teenage Pregnancy 130217 Pt 2
Girls and Maths
I chatted with Cape Talk’s Terence Mentor last week about how girls perceive their Maths abilities. Research has found that Girls generally tend to rate their abilities lower than than of boys, even if they are equally good. Where does this skewed perception come from and what can we do about it? Listen to […]